Verbypad volgens skedule in Nov ’25 voltooi
Bouwerk aan die R640 milj-verbypad om Malmesbury om die N7/R46-aansluiting na Hopefield met die R46/R45-aansluiting na Riebeek-Kasteel te verbind, vorder
Callie Louw van Porseleinberg is in die nuutste Tim Atkin-wynverslag vir Suid Afrika as Wynmaker van die Jaar aangewys.Naas een
Read MoreAl is die stryd op papier altyd eers gewonne as die laaste salvo’s gevuur is, lyk dit of Abbotsdale nou
Read MoreDit is weer September en oudergewoonte tyd vir een van die enkele grootste geleenthede in die Swartland wanneer daar oor
Read MoreSivenathi Zanywa, ‘n assistentbestuurder by die Chalala 2-varkplaas buite Malmesbury, is gister by die Prestige Agriwerkertoekennings as die Swartlandstreek se
Read MoreEen van die Swartland se bekende predikers, atleet, natuurliefhebber en kranige fotograaf, Piet Smit, se stem het verlede week stil
Read More‘n Kykie na die weervoorspeller se voorspelling van die week wat voorlê.
Read MoreAl is Abbotsdale nog stewig in die saal en tans die span om te klop in die laaste pylvak van
Read MoreDie Skaapstudiegroep van Agri Malmesbury het Vrydag sy 42ste Kudde-evalueringsdag by die Malmesbury skougronde gehou.Al die wenners van die onderskeie
Read MoreVrywilligers van die Riebeekvallei het ‘n paar jaar gelede ‘n groep op die been gebring om jong skoolgaande meisies van
Read More