Weskus
Terug na hoofblad

Devon sê dankie

Ierland: Nege spelers van Hoërskool Hopefield se o/15A-rugbyspan is onlangs verkies om deel te wees van `n toerspan wat binnekort weer `n besoek aan Ierland gaan bring. Die span het van 17-22 Maart in George deelgeneem aan die Southern Cape Tours Toernooi en het twee van die drie wedstryde waaraan hulle deelgeneem het, gewen. Die spelers wat verkies is vir die Ierlandtoer staan hier saam met hulle spanmaats. Hulle is Barend Olivier, Ernst Conradie, Anovan De Bruyn, Dandré Killian, Jaydon Gallant, David-John Coraizen,

Ru-ban Cloete en Danyal Cornelius.

Jou Goeie Nuus - Gratis - Koerant met 'n Verskil in die Swartland - Ons dien en bou © die courant hou kopiereg op alle inhoud van hierdie webwerf en geen deel daarvan mag sonder die bestuur se toestemming gekopieer word nie.