Tafel gedek vir Malmesbury Carnival 2019

?? ? ?? ? ?????????
is dit weer ??????????? ?? ??????????!!!
Vanjaar is Never Despair die gasheer vir die Malmesbury Carnival.
Met groot gunstelinge soos die Big Wheel en uitskop-swaaie en stampkarretjies beloof Carnival 2019 weer volop vermaak vir elke smaak.
Kosstalletjies, handwerkstalletjies, ‘n biertuin en optredes deur kunstenaars sal verseker dat daar genoeg vermaak is vir elkeen. Daar sal beperkte ritkaartjies wees. Kry dus jou kaartjies vroegtydig.
Beperkte ritkaartjies sal beskikbaar wees, kry dus joune vroegtydig.
Kaartjies: Ammeransha Henkeman 079 417 5045
Stalletjies: Chesna Williams 072 325 8874

Leave a Reply

error: Content is protected !!