Riebeek Valley Wine Co palm nasionale trofee in op Jongwynskou

Die Riebeek Valley Wine Co het gisteraand by die nasionale Jongwynskou die Vine Products-trofee vir die nasionale kampioen Rooi Versnit verower.
Die trofee is in 1932 die eerste keer toegeken.

Pic: South African Young Wine Show

Dit volg nadat die Riebeek Valley Wine Co verlede week die Swartland se Absa grootkampioen-trofee ingepalm het.

Leave a Reply

error: Content is protected !!