FEATUREDSports

Swartland-tydren word Saterdag beslis

image_pdfimage_print

Dit is September en weer tyd vir die gewilde CPMCC Swartland Tydren wat Saterdag plaasvind.
Dit is die voorlaaste ronde van die Wes-Kaapse kampioenskappe.
Die voertuie in ronde 5 van die reeks spring van 09:00 af weg vanaf Imperial Toyota by Cape Gate en die Eindpunt/Parc Fermé is by die Nuweplaas Padstal by die Riebeeksrivier-afdraai van die R46.Saterdag se tydren bestaan uit 8 sneltrajekte en daar is 22 jaers en hul navigators:

Nommer 436
Kevin Calvert en navigator Brian Hoskins
in hul Volkswagen City Golf 1.5
in klas S2

Nommer 434
Llewellyn Jones en navigator Christopher Pichon
in hul Subaru Impreza 2000
in klas S5

Nommer 459
Gareth Vernon en navigator Gill Vernon
in hul Volkswagen City Golf 1.4
in klas S2

Nommer 439
Johann Zulch en navigator Petra Zulch
in hul Ford Escord 1600
in klas S2

Nommer 421
Trevor Hodges en navigator Ian Thebus
in hul Volkswagen Golf 3 GTI
in klas S4

Nommer 431
Ismaeel Davids en navigator Yusuf Ganief
in hul Toyota Run X
in klas S5

Nommer 438
Marius Swart en navigator
Angie Swart in hul
Volkswagen Golf 2000
in klas S3

Nommer 449
Paul Emmanual en navigator Robin Benjamin
in hul Volkswagen Polo 2000
in klas S4

Nommer 406
Charl Strydom en navigator Sakkie Bosman
in hul Volkswagen Polo 2000
in klas S4

Nommer 418
Derick Clift en navigator Marius Rudolph
in hul Toyota Hilux 2000
in klas S4

Nommer 125
Paulus Franken en navigatorMatt Kohler
in hul Volkswagen Polo 1.0
in klas S5

Nommer 469
Paul van Wyk en navigator Kes Naidoo
in hul Volkswagen City Golf 2.0
in klas S3

Nommer 404
Sakkie van Zyl en navigator Henry Kohne
in hul Volkswagen City Golf 1.6
in klas S2

Nommer 413
Keenan Sassman en navigator Randall Marais
in hul Toyota Corolla 1800
in klas S4

Nommer 456
Mustapha Mia en navigator Ameen Snell
in hul Toyota Conquest 1600
in klas S3

Nommer 433
Riyaan Amlay en navigator Yaseen Amlay
in hul Toyota Corolla 1600
in klas S3

Nommer 454
Owen Jones en navigator Michelle Taylor
in hul BMW 2.8
in klas S4

Nommer 432
Andy Haigh-Smith en navigator Tania Vermaak
in hul Mitsubishi Lancer 1600
in klas S3

Nommer 424
Shaun Jones en navigator Jason Thorpe
in hul Subaru 2.0
in klas S5

Nommer 402
Shaheen Amlay en navigator Clint Lingeveldt
in hul Toyota Run X 1800
in klas S4

Nommer 457
Seraaj Amlay en navigator Amjad Classen
in hul Volkswagen Golf 2000
in klas S3

en

Nommer 417
Mike Nathan en navigator (naam met druktyd nog nie bekend)
in hul Mitsubishi Evo 9
in klas S5

Leave a Reply

error: Content is protected !!