FOR SALE – TE KOOP

Volpit Hawer: Klein bale te koop. Gesny en gebaal September 2019. Kontak George gerus by 0827721172 of Kantoor 0213001014 vir meer inligting. (Wellington-area)

Veiling: Top Auctions hou op Dinsdag 8 Oktober om 10:00 ‘n antieke en algemene goedere veiling te Industrialstraat 21, Wellington. Besigtiging is Maandag 7 Oktober vanaf 09:00 tot 16:00

Lotte sluit in: Aambeeld, Antieke Boekpers. Retro Kinder skopfiets, driewiel, kruiwa en stootwaentjie. Baie kraggereedskap in uitstekende toestand. Baie Handgereedskap. Ermbuia Drankkabinet. Groot TV-kas. Wastafels. Makita Cut- Off masjien. 6 in 1 Houtwerkmasjien. Draaibank. Scaffolding (Steierwerk). Elektriese Sementmenger. Koperware. Glasware. Jennyvice. Saagmasjien. Staalkaste. Dubbel Wasbakke. Ou “Cast iron” Wasbakke. Tuin gereedskap. Antieke Blouvlam, skoenlees en strykyster. Liasseerkabinette. Antieke Coke Yskas. Kompressors en Spuitverfstel. Volledige Kaggel. Hoëdruk Spuit. Draaibank. Houtwerk Klampe. Antieke Kasregisters. “Tile Cutter”. “Pipe Bender”. Plastiek en Yster Buitetafels. Groot Aluminium Dakrak en vele meer. Standaard veilingsvoorwaardes geld. Navrae: Christo – 082 532 8518 of Willem 082 772 1913

Complete DSTV dish R300

Moorreesburg – Contact 072 ………

Imbuia Eetkamerstel – Tafel, 4 stoele en “sideboard” – R4500 Stoele se riempies pas nuut vervang

Malmesbury 022 487 …….

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!