Swartland-tydren laat die klippe spat
Die jaarlikse Swartland Tydren is gister op ‘n warm dag in die Swartland beslis en die klippe het weer gespat en daar was volop aksie. ‘n Leser het dié paar foto’s per whatsapp aangestuur.