Jong Tiere van LDU presteer op die kolfblad

Drie jong krieketspelers van die Laerskool Dirkie Uys op Moorreesburg het hul merk op die kolfblad gemaak toe hulle in streekspanne van die Weskus-Suid opgeneem is.

Rousseau van Heerden is vir die Weskus-Suid 0.12-krieketspan gekies en ook as kaptein aangewys.

Rousseau van Heerden

Die keurders het Wayden Pieters vir die 0.13 Weskus-Suid-krieketspan gekies terwyl Markus Vorster die streek sal verteenwoordig in Weskus-Suid se o.11-span.

Wayden Pieters
Markus Vorster

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!