VLV Malmesbury vergader

Die VLV se Malmesbury tak vergader weer op 19 Februarie.
Met die fokus op landbou sal Izane Crous van Southern Oil die lede en besoekers van Kanola-produksie en die B-Well kanola-produkreeks vertel.

Die byeenkoms vind om 9:30 by Myrtledene plaas.
Besoekers is welkom. Die besoekersfooi beloop R30.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!