Latest

Man met die kruis stap ver vir boere – reën, veiligheid

Die man met die kruis loop al ‘n paar jaar met die kruis.
Motoriste kon Patrick Styles die afgelope paar dae in die Swartland en Weskus langs die pad sien stap.

Styles sê hy het besluit hy gaan vanjaar daaraan wy om vir die “boere te loop vir reën en vir plaasveiligheid en bid dat die Here hulle sal beskerm en die sluise van die hemele sal oopmaak”.

Styles, ‘n afgetrede mynwerker, is oorspronklik van Koster en het aan dié courant vertel dat hy “vandag ‘n maand gelede daar weg is.
Hy slaap vanaand in Malmesbury en “stap môre na Wellington en dan weer terug op die N1 terug”.

Leave a Reply

error: Content is protected !!