Volop aksie op Porseleinberg 4×4
Die jaarlikse Porseleinberg 4×4-byeenkoms van die NG-gemeente Riebeek-Kasteel is die naweek gehou.
Die besienswaardige roete oor heelparty private plase is oudergewoonte afgesluit met volop aksie by die watergat.

Hier is ‘n fotoblik op aksie by die watergat langs die Sonkwasdrifpad:
https://www.facebook.com/watch/?v=614403062605627&extid=XJTVqxuNszjb4HDL