- This event has passed.
Porterville Tentoonstelling Skoudans met Christo & Cobus
July 5, 2019 @ 7:00 pm

Porterville Tentoonstelling Skoudans met Christo & Cobus
5 Julie 2019 om 19:00 in die Porterville Skousaal.
Die prys van R250 per persoon sluit Driegang-ete in. Skakel Marais Liebenberg by 071 602 9400 of Neil Herbst by 083 406 9622 vir kaartjies
Dit is ook die Kroning van Skoukoningin
*Kontantkroeg Beskikbaar
