Steynville se Kayster, Klaase draf vir Boland uit
Mornwill Kayster (regs) en Jaden Klaase (links) is onderskeidelik opgeneem in die o.15 Iqhawe Bolandspan en Sewes Bolandstreekspan.
Mornwill neem van 22-26 September deel aan die g Iqhawe-week by Paarl Gimnasium, terwyl Jaden aanstaande Saterdag 14 September in Wellington vir die Boland sewesspan sal uitdraf. By hulle is afrigter Saam op die foto is hul afrigter Craig Rumble.