Riebeekvallei slaggereed vir Solo Studio-naweek

Die Riebeekvallei se vere is reggeskud vir nóg ‘n aflewering van die nou reeds baie gewilde jaarlikse Solo Studios-kunsnaweek wat van Donderdag tot Sondag plaasvind. Almal is welkom en daar is nog ‘n paar kaartjies beskikbaar vir die naweek. Besoek die webwerf om u kaartjies te koop en die volledige program vir die naweek te besigtig.
www.solostudios.co.za

Leave a Reply

error: Content is protected !!