Agri/BusinessEntertainmentLatestNews

Inwoners werk hard vir Porterville Skou 2019

Porterville het die afgelope naweek skou gehou nadat ‘n groepie inwoners hard gewerk het om die skouterrein netjies te maak en te verseker dat dié jaarlikse hoogtepunt nie van die dorp se kalender verdwyn nie.
Daar was vermaak vir oud en jonk en die perde-arena was weer bedrywig met top-vertonings.
Hier is ‘n blik op Saterdag se aksie.

Leave a Reply

error: Content is protected !!