Medaljes by dosyne vir Swartland

Op die gesogte jaarlikse Veritas Wyntoekennings die afgelope naweek het wyne uit die Swartland weer ‘n groot medalje-oes opgelewer.

Darling se Ormonde het, soos op die onlangse Michelangelo-toekennings, weer in die Museum-afdeling uitstekend gevaar met hul Theodore Eksteen 2007 en Dubbelgoud ingepalm.

Foto: Veritas

Die ander Swartlandse kelder wat Dubbelgoud verower het, was Allesverloren met hul 2019 Allesverloren Single Vineyard Block 51 Red Muscadel in die afdeling vir gefortifiseerde wyn.

Foto: Veritas

Swartlandse kelders het ook vyf Goue medaljes verower.

Babylon’s Peak se 2019 Dryland Bushvine Chenin Blanc, Darling Cellars se 2019 Gustus Chenin Blanc en 2018 Reserve Eveningstar Cinsault, Meerhof Wyne se 2018 Pinotage en Pulpit Rock se. 2017 Brink Family Vineyards Cabernet Sauvignon het almal goud gewen.

Veritas het vanjaar 1411 medaljes toegeken, waarvan 76 Dubbelgoud, 198 Goud, 219 vir Uitstaande Silwer, 596 Silwer en 322 Brons.

Hier is die Swartland-streek se medaljewenners:

Allesverloren (9)

Dubbelgoud vir Allesverloren Single Vineyard Block 51 Red Muscadel 2019

Uitstaande Silwer vir Allesverloren Cabernet Sauvignon 2017

Silwer vir Allesverloren Chenin Blanc 2019

Silwer vir Allesverloren Red Tinta Barocca/Shiraz 2017

Silwer vir Allesverloren Trés Vermelhos Tinta Barocca/Souzao/Touriga Naçional 2017

Silwer vir Allesverloren Shiraz 2017

Silwer vir Allesverloren Tinta Barocca 2017

Silwer vir Allesverloren Fine Old Vintage 2012

Brons vir Allesverloren Tinta Rosé 2019

Babylon’s Peak (2)

Goud vir Babylon’s Peak Dryland Bushvine Chenin Blanc 2019

Silwer vir Babylon’s Peak SMG 2017

Blake Family Wines (2)

Silwer vir Blake’s Family Wines Amethyst 2017

Brons vir Blake’s Family Wines Malbec 2018

Cloof Wine Estate (3)

Silwer vir Cloof The Very Sexy Shiraz

2017

Brons vir Cloof Winemaker’s Selection Lynchpin 2017

Brons vir Cloof Winemaker’s Selection Pinotage 2017

Darling Cellars (18)

Goud vir Gustus Chenin Blanc 2019

Goud vir Darling Cellars Reserve Eveningstar Cinsault 2018

Uitstaande Silwer vir Darling Cellars Old Bush Vines Chenin Blanc 2018

Uitstaande Silwer vir Darling Cellars Old Blocks Pinotage Reserve 2017

Silwer vir Darling Cellars Reserve Pyjama Bush Sauvignon Blanc/Grenache (O/D) 2019

Silwer vir Darling Lime Kilns Chenin Blanc/Viognier/Chardonnay 2018

Silwer vir Lady Ann Darling Sauvignon Blanc/Sémillon 2018

Silwer vir Darling Cellars Reserve Arum Fields Chenin Blanc 2019

Silwer vir Darling Cellars Reserve Bushvine Sauvignon Blanc 2019

Silwer vir Gustus Sauvignon Blanc 2019

Silwer vir Gustus Bukettraube 2018

Silwer vir Darling Cellars Old Bush Vines Cinsaut 2017

Silwer vir Gustus Pinotage 2017

Silwer vir Darling Cellars Reserve Black Granite Shiraz 2018

Silwer vir Gustus Shiraz 2017

Brons vir Darling Cellars Sir Charles Darling Cabernet Sauvignon/Merlot 2017

Brons vir Darling The Old Grain Silo Shiraz/Pinotage 2017

Brons vir Gustus Cabernet Sauvignon 2017

Groote Post Vineyards (5)

Uitstaande Silwer vir Groote Post Kapokberg Chardonnay 2018

Uitstaande Silwer vir Groote Post Seasalter Sauvignon Blanc 2019

Silwer vir Groote Post Darling Hills Riesling (O/D) 2018

Silwer vir Groote Post Darling Hills Sauvignon Blanc 2019

Silwer vir Groote Post Darling Hills Merlot 2017

Het Vlock Casteel (2)

Silwer vir Het Vlock Casteel Cabernet Sauvignon 2017

Silwer vir Het Vlock Casteel Merlot 2017

Lammershoek Winery (5)

Uitstaande Silwer vir Lammershoek’s Red Mysteries 2017

Uitstaande Silwer vir Lammershoek The Innocent Syrah 2017

Silwer vir Lammershoek’s White Mysteries 2017

Silwer vir Lammershoek The Innocent SMG 2017

Brons vir Lammershoek Terravinum Reserve Chenin Blanc 2016

Meerhof Wines (10)

Goud vir Meerhof Pinotage 2018

Uitstaande Silwer vir Meerhof Mooistrooi2019

Uitstaande Silwer vir Meerhof Grenache Rosé 2019

Uitstaande Silwer vir Meerhof Shiraz/Grenache Noir 2018

Uitstaande Silwer vir Arbeidsgenot Grenache Noir 2018

Silwer vir Meerhof Chardonnay 2018

Brons vir Meerhof Chenin Blanc/Chardonnay/Grenache Blanc/Rousanne 2018

Brons vir Meerhof Grenache Rosé 2019

Brons vir Meerhof Cabernet Sauvignon 2018

Brons vir Arbeidsgenot Shiraz 2018

Ormonde Vineyards (6)

Dubbelgoud vir Ormonde Vernon Basson Cabernet Sauvignon 2007

Uitstaande Silwer vir Ormonde Barrel Selected Shiraz 2009

Silwer vir Ormonde Single Vineyard Chip Off The Old Block Chenin Blanc 2017

Silwer vir Ormonde Vernon Basson 2013

Silwer vir Ormonde Cabernet Sauvignon 2015

Brons vir Ormonde Single Vineyard Chip Off The Old Block Shiraz 2015

Pulpit Rock Wines (10)

Goud vir Brink Family Vineyards Cabernet Sauvignon 2017

Uitstaande Silwer vir Brink Family Vineyards Louisa Cape Blend 2016

Uitstaande Silwer vir Brink Family Vineyards Louisa Cape Blend 2015

Uitstaande Silwer vir Brink Family Vineyards Pinotage 2017

Silwer vir Brink Family Vineyards Chardonnay 2019

Silwer vir Brink Family Vineyards Barrel Fermented Chardonnay 2018

Silwer vir Brink Family Vineyards Chenin Blanc 2019

Silwer vir Brink Family Vineyards Sauvignon Blanc 2019

Silwer vir Brink Family Vineyards Merlot 2016

Silwer vir Brink Family Vineyards Shiraz 2017

Riebeek Valley Wine Company (9)

Uitstaande Silwer vir Riebeek Cellars Collection Chenin Blanc 2019

Uitstaande Silwer vir Kasteelberg Chenin Blanc 2018

Uitstaande Silwer vir Kasteelberg Shiraz 2018

Uitstaande Silwer vir Kasteelberg Shiraz 2017

Silwer vir Kasteelberg Chenin Blanc 2017

Silwer vir Kasteelberg Pinotage 2017

Silwer vir Riebeek Cellars Collection Shiraz 2018

Brons vir Kasteelberg Pinotage 2018

Brons vir Riebeek Cellars Collection Pinotage 2018

Schenkfontein Kelder (3)

Brons vir Schenkfontein Chenin Blanc 2019

Brons vir Weskus Rooigety Cabernet Sauvignon/Merlot 2018

Brons vir Schenkfontein Shiraz 2018

Swartland Winery (1)

Brons vir Swartland Idelia Cape Blend 2017

Wildehurst Wines (1)

Silwer vir Wildehurst Wines Red 2015

Leave a Reply

error: Content is protected !!