Gewilde kykNET Buite-ekspo vier 10 jaar in 2020

Die kykNET Buite-Ekspo vier vroeg in 2020 sy tiende jaar met die Wes-Kaap-ekspo wat weer van 14 tot 16 Februarie op Môreson buite Malmesbury plaasvind.
Die organiseerders beplan ‘n spesiale program om dié mylpaal te vier.
Dit sal ook nasionaal die 19de keer wees wat dié gewilde ekspo gehou word.


Buitelewe-uitstallers kan nou bespreek by Tersia – (accounts@ekspo.co.za of skakel haar by 071 659 9915 om jou plek nou al te verseker.)
Besprekings vir kampering is ook reeds oop.
Bespreek by moresonmalmesbury@gmail.com (R1250 vir 4 persone met naweektoegang tot die ekspo) of vir die klaar-ingerigte tentkampering van You2Camp by admin@you2camp.com (R1300 vir 2 persone met naweektoegang tot die ekspo).
Vir media, bemarking en borge, skakel Marius by 082 570 5758 of e-pos marius@ekspo.co.za.

One thought on “Gewilde kykNET Buite-ekspo vier 10 jaar in 2020

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!