Du Preez buit titel

Heinrich du Preez het gisteraand die Malmesbury Muurbalklub se 2019 Klubkampioenskap gewen terwyl Angelo Marman die klub se nuwe plaatkampioen is vir 2019.
Du Preez het in die einstryd vir Brynmor van der Merwe om die titel geklop.
Marman moes op sy beurt in die plaatkompetisie se eindstryd die ander finalis, Jimmy Loock, om die titel klop.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!