LatestSports

Bester, Faure vaar beste by Swartland Go-Karts

image_pdfimage_print

DW Bester en Andrew Faure het Saterdag onderskeidelik die Senior en Junior Drywer van die Dag-trofeë ontvang by die Swartland Oval Kartingklub se byeenkoms op Malmesbury.

Hier is die uitslae van die dag:

160cc Beginners
1ste Bion Henning M44
2de Mienke Olwagen M10

160cc Standards
1ste Morné van der Merwe M99
2de Andrew Faure A10
3de Duan van Stad en M23

270cc
1ste DW Bester M46
2de Jason Duff A44
3de Tjaard van Jaarsveld A73

300cc
1ste Nico Visser M0
2de DW Bester M47

390cc
1ste Gerhardus Botha M14
2de Gawie Steyn M1
3de Marco Stramrood M27

425cc
1ste Herman Carstens M44
2de Marlon Theart M1
3de Fanie Venter M45

OPE Klas
Stan van Elst M17
Tiaan Herbst M7
De Wet Britz M93
Willie du Plessis M50
Die volgende byeenkoms is geskeduleer vir 4 April.

Leave a Reply

error: Content is protected !!