EntertainmentEventsSchools

Moenie HSS se 𝐷𝑖𝑒 π‘†π‘‘π‘œπ‘“π‘π‘Žπ‘‘ 𝐻𝑒𝑖𝑠 π‘‡π‘œπ‘’ misloop nie

Die HoΓ«rskool Swartland bied aan: Die Stofpad Huis Toe – ‘n skooltoneelproduksie. ‘n Musiekblyspel
Die Stofpad Huis Toe volg vir Magrieta, ‘n Karoo-blom van die plaas op haar avontuur soos sy haar vlerke sprei en die stad aandurf. Maar alles is nie noodwendig soos wat dit op die oppervlak lyk nie…

‘n Produksie vol avontuur, misdaad, vriendskap en ‘n skootjie romanse
Sien uit na ’n onvergeetlike aand van drama, talent en storievertelling.
Kaartjies is beskikbaar by die Finansieskantoor by HoΓ«rskool Swartland.

Kaartjiepryse vir 27 en 28 Mei:
Leerlinge: R90
Volwassenes: R150
Bespreekte sitplekke (beste sitplekke): R180 elk
Op 29 Mei is dit tyd vir die Gala-aand (slegs volwassenes).
Die kaartjies kos R300 per persoon en sluit ’n maaltyd en iets te drinke in.
Moenie hierdie besondere produksie misloop nie.

Leave a Reply

error: Content is protected !!