- This event has passed.
Malmesbury Skou 24 tot 26 Oktober
October 23, 2019 @ 6:00 pm - October 26, 2019 @ 11:59 pm

Die Malmesbury Skou, jaarliks ‘n hoogtepunt op die dorp se sosiale en landboukalender beloof weer ‘n gewilde byeenkoms te wees met etlike nuwe komponente en vermaak.
