- This event has passed.
8 Misses Croon op Riebeek-Kasteel
October 25, 2019 @ 7:00 pm - 11:00 pm
8 Misses Croon sing by die ACVV Riebeek Kasteel se “Evening of Food, Wine & A Capella” by “The Barn”
Kom sit aan by ‘n 3-gangmaaltyd terwyl 8 Misses Croon die musiek verskaf.
Funksie ten bate van die ACVV Riebeek Kasteel.
Kaartjies: R350 p/p met kontant kroeg beskikbaar
Drag: “Smart casual”
Besprekings: Petro Fourie by 082 374 8230

