NewsSports

‘n Terugblik op rugby-aksie tussen Wesbank en Darling

Dié naweek se kragmeting in die Boland Groot Uitdaag tussen Wesbank en Darling is ‘n belangrike een vir die spanne en beloof weer opwindende rugby. Hier is ‘n terugblik op twee jaar gelede toe dié twee spanne mekaar die stryd aangesê het.

Leave a Reply

error: Content is protected !!