Leserfoto: Perfekte reënboog

‘n Leser, Martmarie Cotter, het die foto van ‘n laat-Oktober-reënboog vanaand van haar balkon in Malmesbury geneem.

Foto: Martmarie Cotter

Sy het ‘n Samsung S10E gebruik om die reënboog vas te vang.

Sy sê: “ja dit kan maar seker net ‘n prentjie wees, maar vir my is dit ‘n sigbare bewys dat die Vader sy beloftes hou en ek alle twyfel en vrese opsy moet skuif.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!