Wateronderbreking R-Kasteel

Die Swartland Munisipaliteit beplan noodsaaklike onderhoudswerk aan die munisipale watervoorsieningsnetwerk in Riebeek-Kasteel, wat die watertoevoer na die dorp sal onderbreek vir die duur van die werk.

Die werk is geskeduleer vir Donderdag 31 Oktober en na verwagting sal die onderbreking duur vanaf 09:00 tot 17:00. Inwonders word versoek om asseblief waterverbruik tot die mimimum te beperk gedurende hierdie periode.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!