Swartlandse wyne ryg weer sterre in
Die Swartland het vanjaar weer geskitter in die jaarlikse Platter’s-wyngids se top-toekennings.
Die omvattende Platter’s-gids klassifiseer wyne met sterre.
Naas die top-wyne wat 5 sterre ontvang, word die wyne van die jaar aangewys asook enkeles wat uitstekend presteer het.
Twee van die vier wyne wat vanjaar as uitstaande uitgesonder is, kom uit die Swartland: Rall Wines se Noa 2025 (Chenin Blanc) en Mullineux se Olerasay 6° NV (Straw wine).

Wyne van die Jaar uit die Swartland-streek sluit die volgende in:
CINSAULT NOIR: City On A Hill, Cinsault Noir 2025
GRENACHE NOIR: David & Nadia, Grenache Noir 2025
TOURIGA NACIONAL: JC Wickens, Swerwer 2025
CHENIN BLANC: Rall Wines, Noa 2025
VIN DE PAILLE/STRAW WINE: Mullineux, Olerasay 6° NV
SHERRY-STYL: The Saldanha Wine & Spirit Co, PC #19 NV

Onder die wyne wat met vyf sterre (95% en hoër) bekroon is, tel:
GRENACHE NOIR:
David & Nadia 2025 Savage Darling 2025
SHIRAZ/SYRAH:
JC Wickens Swerwer Shiraz 2025
Mullineux Signature Syrah 2024
TOURIGA NACIONAL:
JC Wickens Swerwer 2025
CHENIN BLANC:
AA Badenhorst Grensloos 2025
Alheit Fire By Night 2025
City On A Hill Earth 2024
City On A Hill WO Swartland 2025
David & Nadia Hoë-Steen 2025
David & Nadia Langtand 2025
Rall Noa 2025
SEMILLON:
JC Wickens Wolwekop 2024
WIT VERSNITTE, ANDER:
AA Badenhorst Kalmoesfontein 2024
Sadie Twiswind 2025
DESSERTWYN, GEFORTIFISEERD:
The Saldanha Wine & Spirit Co Hanepoot Jerepigo #20 2017
VIN DE PAILLE/STRAW WINE:
Mullineux Olerasay 6° Straw Wine NV
SHERRY-STYL:
The Saldanha Wine & Spirit Co Pale Dry #17 NV
The Saldanha Wine & Spirit Co PC #19 NV

