- This event has passed.
Isabella Niehaus gesels op Darling
March 7, 2025 @ 10:00 am


Die bekende en bekroonde sjef, entrepreneur, kookboekskrywer en stilis Isabella Niehaus gesels oor haar nuutste kookboek saam met Louis Jansen van Vuuren, Skepselkos – Earhling food.
Vrydag 7 Maart om 10:00 by Ormonde Wines op Darling
