« All Events
Dié gewilde naweek-ekspo oor 3 dae bied ‘n groot verskeidenheid uitstallings – van die heel nuutste in buitelewe-toerusting en kampvoertuie tot ‘n nuwe landbou-komponent en volop vermaak vir oud en jonk in die veilige plaasatmosfeer.