Top-SAVM’s op Swartland Lenteveiling
Top gehalte SAVM ramme en ooie is op aanbod tydens die Swartland Lenteveiling.
Die SAVM SA Kampioen Ram 2019 is die produk van Loutjie Hanekom, een van die land se beste telers.
Kontak Riaan Myburgh 082 853 4618 vir meer navrae.