Agri/BusinessLatestNews

Minder kanola vanjaar geplant

By die laaste vergadering van die nasionale oesskatting-komitee is die aangeplante oppervlakte vir kanola vanjaar 74 000 ha. Dit is 3,90% of 3 000 ha minder as die 77 000 ha wat verlede seisoen aangeplant is.

Leave a Reply

error: Content is protected !!