Statistiek van 10 jaar wys Swartland en Hugenote is presies gelyk in Interskole

Volgens die laaste 10 jaar se Interskolestatistiek tussen Swartland en Hugenote is die stryd presies gelyk vir die winterkragmetings tussen al die eerste spanne, kultuur en skaak.

Hugenote loop voor in die meisiehokkie (5-3) en rugby (5-4), terwyl Swartland voor is in die Netbal (5-4) en die kultuuraand (6-4. Die skolle is gelyk in die seunshokkie (4-4) en skaak (4-4). In totaal het Swartland dus 26 kragmetings gewen en so ook Hugenote.

Leave a Reply

error: Content is protected !!