Schools

LDU se plakkaatwenners

Die wenners van die Laerskool Dirkie Uys en Lions se plakkaatkompetisie met die tema “Journey of Peace” was Mari Kemp (1ste), Mieke Tolken (2de) en Karli Brink (3de).

Mari Kemp het ook hierdie skets van Ludwig van Beethoven gedoen.

Kunswerk deur Mari Kemp

Leave a Reply

error: Content is protected !!