EntertainmentFEATURED

Aangename rit, BM oor 8-span

Een van die hoogtepunte op die Malmesbury Landbouskou elke jaar is die SA Vlaam waspanne van 8 wat kragte meet. Daar was vanjaar drie deelnemers met 24 perde in die arena.

die Swartland Munisipaliteit se burgemeester, Tijmen van Essen, het vanjaar die aksie meegemaak op die wa van Stephan (Patat) Basson Sr en Jr.

“Die rit was heel aangenaam, maar daar op die grondpad skud dit nogal ‘n bietjie,” het Van Essen gesê.

Leave a Reply

error: Content is protected !!