Só lyk Yzerfontein se vakansieprogram
Die feesseisoen het aangebreek en Yzerfontein is die Swartland se kusvakansiedorp.
Daar word elke jaar ‘n propvol vakansieprogram vir inwoners en vakansiegangers aangebied, en vanjaar is geen uitsondering nie.
Hier is ‘n kykie na die opwindende program.