Schools

Blik op Hoërskool Swartland se dirigente-optog by atletiek

Die Hoërskool Swartland het hul jaarlikse interkleure-atletiek vandag afgesluit. Die optogte van die dirigente van die onderskeie spanne – Wit, Blou en Goud – is elke jaar ‘n hoogtepunt. Die Goudspan het die geesbeker gewen en die Blouspan het in die atletiek koning gekraai.

Leave a Reply

error: Content is protected !!