FEATUREDSports

Weskus Netbal byeen

Die Weskus Netbalunie hou hul Algemene Jaarvergadering op 27 Februarie om 09:00 op Moorreesburg.
Alle klubs vanaf Bitterfontein tot in Atlantis is welkom om die vergadering by te woon.

Indien daar nuwe klubs is wat by Weskus Netbal wil aansluit, kan hul Madelein du Plessis by 082 692 7896 kontak of stuur ‘n e-pos na madeleinernie@gmail.com.
By die vergadering sal voorgeskrewe Covid-19 protokol streng toegepas word en alle persone moet maskers dra.

Leave a Reply

error: Content is protected !!