Gewysigde regulasies oor skoolbywoning aangekondig
Die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het gister gewysigde regulasies in die Staatskoerant gepubliseer ten opsigte van skole en die terugkeer van leerders na daaglikse bywoning.
Dit sluit ook die regulasies ten opsigte van die beoefening van sport in.
Sien die regulasies, soos gepubliseer, hier: