Deelnemers geniet Carnegie House se ‘Colour Run’

Nadat almal aanvanklik ‘n bietjie skuiling opgesoek het teen Saterdagoggend se ligte reën en die geleentheid gebruik het om ‘n koffie te drink teen die fris oggendkoeligheid, het die ligte reën opgeklaar.


Deelnemers aan die Carnegie House onafhanklike skool se “colour run” wat by Meerhof Wyne teen Kasteelberg gehou is, kon die roete toe geniet en het vol ekstra kleur by die eindpunt aangekom.

Leave a Reply

error: Content is protected !!