Swartland Swemklub vereer swemmers, afrigters

Die Swartland Swemklub het onlangs hul jaarlikse prysuitdeling gehou.

Die swemmers wat die beste vordering getoon het in die junior liga, was Theo Barnard (vlinderslag), Mignon Burger (rugslag), Kobus Brand (borsslag), Theo Barnard (vryslag). Jacoline Crous (vlinderslag), Lelanie Buhr (rugslag), Samuel Atkinson (borsslag) en Ané Kemp (vryslag) het toekennings vir die beste vordering in die senior liga ontvang.

Die ander toekennings was:
Mees verbeterde swemmer: CJ Van Rensburg.
Meeste uithouvermoë: Kailen Kotze.
Ywerigste swemmer: Ruan Lesch.
Ouma Petersen Wisseltrofee: Kailen Kotze.
Onderrig/afrigterstrofee: Olinka van Wyk.
Onderwysertoekenning: Elna Pretorius.
Francine Paulse Onderwysertoekenning: Simon Carstens .
Heinrich Ungerer Afrigterstoekenning: Hayley Liedeman.
Jessika Steyn Afrigterstoekenning: Dian Visagie.

Foto verskaf

Beste prestasie in vlak 1: Luan Nel; Beste prestasie in vlak 2: Arden Kotze; Beste prestasie in vlak 3: Jani Borman; Beste prestasie WK-kampioene: Nicky Lategan; Beste seunswemmer in die junior liga: Wian Van Der Merwe; Beste meisieswemmer in die junior liga: Aimee Liebenberg.
Junior Victrix Ludorum: Emily Liebenberg.
Junior Victor Ludorum: Arden Kotze.
Senior Victrix Ludorum: Carli Vorster.
Senior Victor Ludorum: Kailen Kotze.

Leave a Reply

error: Content is protected !!