Kuns dié naweek op Riebeek ontsluit
Hierdie naweek lei kunspaaie weer na die Riebeekvallei wanneer kunstenaars in die gewilde Riebeek-Kasteel, nou reeds gevestig as onder andere ‘n kunsbestemming, hul werke as’t ware ontsluit.
Meer as 30 kunstenaars se werke kan oor dié eerste Art Unlocked-naweek (24 tot 26 September) gratis in groepuitstallings en hul eie studios besigtig word.
Die kuns sluit ‘n groot verskeidenheid deur deurwinterde en opkomende kunstenaars wat in verskillende media en genres werk, in.
Besoekers kan die QR-kode op hul foon skandeer en dan met ‘n aanlyn-kaart aanwysings kry na al die uitstallings.
Die skakel is: https://qrco.de/artunlocked
Die naweek se groepuitstallings is by:
17 Roos Creative Workshop
Amy Moses
Greta Mcmahon
Kevan Moses
Shui-Lyn White
Tanya Majo
Wiehan De Jager
19 Main Road
Ivan Kirstein By Maria
The Arteri Collective
Aardvark Eats
Alexandra Christokat
Ianthe Arthur
Helen Weber
Matthew Satchwell
Sharon Bischoff
Suzanne Melling
Gallery7 On Plein
Pictorex
Mary Walker
Rudolph Willemse
William Walker
So Clay
Andries Dirks
Li Nepgen
Die Royal Hotel
Ade Kipades
Jill Gordon-Turner
Sander Mahieu
Solly Smook
en
The Showroom
Lizette Visser
Verné Jordaan
Kunstenaars wat by hul studios uitstal, is:
Tanya Majo
Garth Meyer
Gordon Williams
Riaan Van Zyl
Rudolph Willemse
En nog uitstallings by:
La Parilla – Robin Mann
Riebeek Valley Museum – Chris Murphy
*Daar is ook Saterdag 25 September om 17:00 ‘n spesiale musiekkonsert by die Royal Arts Town Amfiteater agter die Royal Hotel ten bate van boumateriaal vir die nuwe woonbuurt, Paddavlei.
Die kunstenaars sluit in: Valley Roses; Midnight; Mike & Ponny; Wilson and the Echoes; Caro 3rd Grey; Azurdee; Sweet Touch; Ensemble Tropicale and Valley All Stars.
Kaartjies kos R200. Skakel 082 851 1262.