Schools

HSS Nuus/Uitslae: Emma buit brons

image_pdfimage_print

Emma Wynjeterp het die naweek in Lavender Hill vir Karate Wes-Kaap aan die KSA Kaapstad ligakampioenskap deelgeem.
Emma het die bronsmedalje in haar afdeling van die kompetisie losgeslaan.
Die skool se wintersportspanne het die naweek na Worcester gereis om teen Worcester Gimnasium kragte te meet.


Hier is die uitslae:

Hokkie: 🏑
o. 16A seuns 2-6 verloor
o. 16A meisies 2-2 gelyk
o. 16B dogters wen 2-1
o. 19A seuns 0-12 verloor
o. 19A meisies 1-2 verloor
o. 19B seuns verloor 6-0
o. 19B meisies verloor 3-0.
Netbal: 🏀
o. 14A verloor 21-3
o. 14B verloor 19-4
o. 14 C verloor 20 – 8
o. 14 D verloor 9 – 3
o. 15A verloor 13-11
o. 15B wen 14-12
o. 15C wen 21-12
o. 15D verloor 6-8
o. 15E verloor 6-8
o. 16A verloor 18 – 10
o. 16 B verloor 11 – 10
o. 16C wen 11-10
o. 16D wen 12-7
o. 16E wen 13-3
o. 16F verloor 11-2
o. 17A verloor 15-20
o. 17B verloor 11-18
o. 18A verloor 25-19
o. 18B wen 26-6
o. 18c wen 23 – 5
Rugby: 🏉
Blokke verloor 23 – 29
Takke verloor 19 – 32
Tiekies wen 17-3
o. 16A verloor 21-31.
o. 16B verloor 5-3.
o. 15A verloor 38-7
o. 14A wen 14-12
o. 14B verloor 5-19

Leave a Reply

error: Content is protected !!