2 tot 4 Augustus
Darling Presbyterian Church
bied aan
Take My Hands-blomme-uitstalling
Die Darling Presbyterian Church hou hul jaarlikse Blomme-uitstalling van 2 tot 4 Augustus in die kerk
Daar sal 15 verskillende rangskikkings wees wat elkeen ‘n spesifieke gepaste Bybelvers sal uitbeeld.
Die tema vir vanjaar se blommefees is “Neem my hande”.
Dit is geskoei op die lied van Frances Ridley Havergal, “Take my life, and let it be consecrated, Lord to thee.”
Toegang tot die uitstalling in die kerk by Pastoriestraat 32 is gratis.
Daar is ligte etes en verversings beskikbaar in die teetuin.
Die toegangstye is:
Vrydag 2 Augustus 10:00-17:00
Saterdag 3 Augustus10:00-17:00 en
Sondag 4 Augustus 2019 10:30-16:00.