- This event has passed.
Hofstraat Kelder – Menseregtedag Wynproe
March 21, 2025 @ 12:00 pm

Het jy nog geen planne vir hierdie langnaweek nie? Kuier saam en vier Menseregtedag by Hofstraat Kelder (Renosterbos-wyne) by Café Myrtledene in Malmesbury hierdie Vrydag, 21 Maart 2025.
Bespreek nou jou plek – spasie is beperk.
