Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Moorreesburg Sixes-toernooi

November 30, 2019 @ 7:00 am

30 November – Gene Louw Sportgronde!!
Tonne pret en plesier!!

Opening deur SM Burgemeester, Tijmen van Essen, en Moorreesburg se eie Brigade!!
Kindervermaak onder toesig van Dirkie Uys onderwysers!

Pretkrieket, stalletjies, bier/wyntent plus “craft”-bier en “gin on tap”!

Ontbyt, potjiekos, hamburgers/hotdogs, Hessie se pannekoek en lekkernye, Halaal eetgoed, Koffiestasie en gebak, droë snoepie, koeldranke en vele meer!!

Moet dit nie misloop nie.

Details

  • Date: November 30, 2019
  • Time:
    7:00 am
  • Event Categories: ,