Agri/BusinessNews

Swartland Munisipaliteit gasheer vir Moorreesburg Sakekamer

Die Moorreesburg Sakekamer se ledevergadering vind op 10 Oktober om 18:30 in die Jan Basson-saal op die dorp plaas.
Swartland Munisipaliteit is die gasheer.


Toegang is gratis en kontak Anél vir meer inligting: 022 433 1072 / 082 731 3432 teen 17:00 op 8 Oktober om ‘n plek te bevestig.

Leave a Reply

error: Content is protected !!