FEATUREDSchoolsSports

Laerskool Swartland se kleure-atletiek vroeg in kwartaal

Die Laerskool Swartland se kleure-atletiek het gister en vandag plaasgevind.

Dit sit die tendens van die afgelope paar jaar voort om kleure-atletiek in die 4de kwartaal aan te bied en nie meer vroeg in die jaar soos vroeër die gebruik was nie.

Die dag is geborg deur Malmesbury Paneelkloppers.

Hier is ‘n paar foto’s van die byeenkoms.

Leave a Reply

error: Content is protected !!