FEATUREDSports

Kotze skitter vir Swartland Swemklub

image_pdfimage_print

Sewe lede van die Swartland Swemklub het aan die Wes-Kaap Somer Kampioenskappe deelgeneem en baie goed gevaar.

Van links is Jani Borman, Carli Vorster, Mari Kemp, Jessica Vorster, Schalk Burger, Aiden Foot en Kailen Kotze
Kailen Kotze

Kailen Kotze het in agt van die nege nommers waaraan hy deelgeneem het ‘n medalje verower – 4 silwer en 4 brons. Hy is die swemmer van Swartland Swemklub wat nog die meeste medaljes by hierdie kampioenskappe verower het.

Leave a Reply

error: Content is protected !!