Schools

‘n Blik op tennis-aksie tussen HSS en HDU

image_pdfimage_print

Die tennisspanne van Hoërskool Swartland het verlede week gasheer gespeel vir hul eweknieë van Hoërskool Dirkie Uys.

Die besoekers het in winderige toestande ‘n goeie tennisdag beleef en naas die eerste seunspanne waar elke span 3 wedstryde gewen het, die botoon gevoer.

Leave a Reply

error: Content is protected !!