Jody buit drie titels op Boland-byeenkoms

‘n Jong atletiekster van Riebeek-Wes Primêr, Jody Engelbrecht, het die naweek ‘n driedubbele Bolandkampioen geword toe hy drie goue medaljes verower het.

Afrigter Rowena Klaase

Jody het in die Daljosafatstadion in die Paarl op die Boland kampioenskap vir laerskole eerste plekke behaal in die verspring, 100m en 150m vir seuns 12 jaar.
Hy neem op 14 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe.
Rowena Klaase is die atletiekafrigter by die skool.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Content is protected !!