Latest

Kansa in R123 000 met Relay op Malmesbury

image_pdfimage_print

Die Malmesbury Kansa Relay for Life wat die afgelope naweek gehou is, het ‘n totaal van R123 000 ingesamel.
Andries Burger van Malmesbury Kansa het aan dié courant gesê hulle het “gehoop vir ‘n bietjie meer, maar is tevrede.
“Daar was in totaal 45 spanne wat vanjaar aan die Relay deelgeneem het,” het hy bygevoeg.

Leave a Reply

error: Content is protected !!